Derick van der Walt
Derick van der Walt is die eienaar van Greenpepper Communication, ‘n firma wat in korporatiewe kommunikasie spesialiseer. Hy skryf sedert 2008 deeltyds kreatief. Uit sy pen het die volgende boeke verskyn:
• Lien se lankstaanskoene
• Willem Poprok
• Daan Dreyer se blou geranium
• Hoopvol
• Bambaduze

Sy tweede roman vir volwassenes, Tussen vriende, verskyn later vanjaar. Sy boeke het die volgende toekennings ontvang: Sanlamprys vir Jeuglektuur (x3), MER-prys (x2), Scheepersprys, ‘n internasionale Ibby-toekenning en ‘n ATKV-veertjie.
Derick van der Walt
Derick van der Walt
Derick van der Walt
Derick van der Walt
Derick van der Walt
Mario Cesare
Website developed  by THE SITE SHAPER
Copyright © 2017 LOWVELD BOOK FESTIVAL.
Copyright © 2017 LOWVELD BOOK FESTIVAL.
Website developed  by THE SITE SHAPER